Skoolgeld 2026
Skoolgeld word jaarliks deur die beheerliggaam hersien. Skoolgeld kan eenmalig betaal word, per debietorder of in maandelikse paaiemente.
*Vooruitbetaalde Afslag
Ouers kwalifiseer vir vooruitbetaalde afslag indien die volle jaarlikse skoolfonds voor die 7de Februarie 2026 betaal word.
*Debietorder Afslag
Ouers kwalifiseer vir debietorder afslag indien die maandelikse paaiement deur middel van ‘n debietorder betaal word.
Arendsnes Naskoolsentrum
Arendsnes fondse beloop tans R 1650 (1 leerder), R 3100 (2 leerders) en R4650 (3 leerders) vooruitbetaalbaar, per leerder per maand. Daar is ook ‘n middagfooi van R 200. Arendsnes fondse kan betaal word in die volgende rekening:
Rekening Naam: Solid Basics Development
Bank: ABSA Bank
Tipe Rekening: Tjek
Rekening Nommer: 409 069 1449
Takkode: 632005
Verwysing: Naskoolrekeningnr. Bv. AN123 C NEL
Maandelikse Betalings
Maandelikse skoolfonds paaiemente is betaalbaar voor of op die 7de van elke maand. Eerste paaiemente is betaalbaar op die eerste dag wat die skool begin.
Laerskool Krugersdorp-Noord bankbesonderhede
Rekening: L/S Krugersdorp Noord
Bank: ABSA
Tipe Rekening: Tjek
Rekening Nommer: 0100 637 0159
Takkode: 632005
Verwysing Inligting
INDIEN U SKOOLFONDS BETAAL, MELD AS VERWYSING U SKOOLFONDSREKENINGNOMMER, ASOOK VOORLETTER EN VAN VAN OUDSTE KIND. BV. 123 A BOTHA.