Huiswerk
Aan die begin van elke week ontvang elke leerder sy/haar huiswerkopdragte. Die leerder moet elke dag die voorgeskrewe deel doen. Die ouer/voog moet dit asseblief kontrolleer.
Huiswerkopdragte dien as vaslegging van die werk wat reeds in die klas gedoen is.